3 maande gelede
Jy sit net jouself innie oë
Blinde justice: Ethan Meyer (13) is in die oog getref. foto verskaf  ~ 

Gang-prediker skryf:

Aweh, julle gangsters. Ja, julle wat net skiet en nie worry nie. Julle weet wie julle is.

Kyk, o’s gee nie om as julle mekaa’ wil afhaal nie. Daai is mos die job. Ja, ja, almal moet skarrel vir hul turf. We get it.

Maar met onskuldige mense, vroue en kinders in die crossfire? What kind?

Minute vi’ daai k*k!

Kan julle nie darem net één of ander code het sodat julle julself nog in die spieël kan herken nie? Cos why, die ou wat gister sy eerste onskuldige kind geskiet het, issie dieselfde man wanneer hy vandag opstaan nie.

Djy wat dink dis so cool om ’n stone-cold killer te wies, djy leef in ’n movie, my bra. Loep vra maar die ou manne. Julle wiet wie hulle is.

Next time as djy wil groot wies en skiet, laat iemand ’n pos vang en kyk lat dit eerste safe is vir die omstanders.

O, en loep oefen ’n slag! Djy kan nie soes ’n Stormtrooper uit Star Wars mik en dan nog skiem djy is cool nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters