Liefenleed
Liefenleed
8 dae gelede
Liefenleed
15 dae gelede
Liefenleed
22 dae gelede
Liefenleed
2 jaar gelede
Liefenleed
2 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
3 jaar gelede
Liefenleed
4 jaar gelede
eer jou vader en moeder
AS daar nou een ding is wat Vrou my geleer het met haar kuier hier is: Eer jou vader en jou moeder. Ek wil nie te teatraal of dramaties klink nie, maar die ding is nie so “bybels” of voorskriftelik soos ’n dominee of ’n ou testamentiese profeet nie.
Liefenleed
4 jaar gelede
waardeer en koester meer
MY goeie broer/vriend/damn goeie rubriekskrywer, Keith Meyer email my mos toe oor my “Diaspora van die Bakkes clan” storie wat ek einde verlede jaar geskrywe het.
Liefenleed
4 jaar gelede
EER VAL MY TE BEURT
ElDERS praat ek van eerlikheid, en die eer wat my te beurt geval het deur in Vrou se eerste boek te verskyn. Let op die woord “eer”. Ek dink daar is wel ’n korrelasie tussen die eerste frase in “eerlikheid” en die woord en bedoeling van eer.
Liefenleed
4 jaar gelede
VROULIEF SKOK MY TOE MET MANUSKRIP
KYK, ek skryf mos gereeld oor Vrou, hetsy in my Lief en Leed blogs, en ook sommer in my kar rubrieke. En dit gaan al vir jare so aan en arme Vrou is nou al maar gewoond daaraan.
Liefenleed
4 jaar gelede
SOPHIA EN HAAR VITRUVIAN MAN
EK is haar Vitruvian Man, En Vrou is my Sophia Loren. Liefde is miskien blind nê. Die bekende skrywer Lisa Unger het dit miskien die beste opgesom (hierdie is my eie vrye vertaling van die oorspronklike Engels: “As jy iemand regtig begin leer ken, dan begin al hul fisiese karaktereienskappe verdwyn.
Liefenleed
4 jaar gelede
LIEFDE BLY MAAR BLIND
EK noem Vrou, my eie Sophia Loren, daai classic Italiaanse skoonheid. Die eerste keer dat ek my oë op haar geslaan het kon ek al die ooreenkoms sien.
Liefenleed
4 jaar gelede
JONG LONE WOLF LEER DIE OU LONE WOLF
Ja, en daar verbreek ek al my eie reëls daar in my local. Ek meng nooit met ander nie, ek hou myself besig met my boek, en so rondom 18:00 of 18:30 is dit huistoegaantyd vir my – niks van kuier tot in die vroeë oggendure nie.
Liefenleed
4 jaar gelede
EN TOE VERANDER MY WÊRELD
VROU praat altyd van verandering. Vernuwing. Ek het my wêreldjie destyds na daai vreeslik traumatiese egskeiding maar ekstra klein gemaak. Dit het deels gegaan oor die feit dat ek ’n klomp geld verloor het in die uitgerekte proses.
Liefenleed
4 jaar gelede
SOMS MOET JY VAN VOOR AF LEER VERJAAR
DIÉ week het die swart hond weer gebaljaar by my deur. Dit was omtrent ’n gekreun en gekerm. Hoekom? Want dit was my barfday. . . askies, birthday.
Liefenleed
4 jaar gelede
VERJAAR GAAN NIE OOR DIE BIRTHDAY BOY
EK IS toe mos ge re-educate oor die betekenis van ’n mens se verjaardagviering. Dit gaan nie soseer oor jouself nie. Dit gaan eerder oor die mense wat jou liefhet.
Liefenleed
4 jaar gelede
NAVORSING TOON LEFTIES GAAN OOR DIE ALGEME...
GEE jouself ’n pat on the back. Met die linkerhand natuurlik. Want as jy ’n lefty is, is jy deel van ’n baie exclusive club. Ja navorsing toon lefties gaan oor die algemeen vroeër dood as die regses.
Laai Meer