4 jaar gelede
Andrea weke missing
Andrea Fortuin Foto verskaf  ~ 

  • ANDREA Fortuin (24) van Leiden in Delft is sedert 21 Mei vermis.

Haar ma, Carmen van der Westhuizen, sê sy is tussen 18:00 en 19:00 uit die huis om entjies te koop. “Sedertdien is sy weg. Dis die eerste keer dat sy verdwyn.”

Die ma sê mense het haar gesien, maar kom nie na vore nie.

Andrea is middelmatig gebou en haar hare is kort geskeer.

Sy het ’n tattoo, “Andrea”, op haar linkerarm, “British” op die regterarm en “Jaden” op haar regterbeen.

Mense met inligting kan Van der Westhuizen bel by 082 308 5391 of bel Dessie Rechner van die Pink Ladies by 072 214 7439.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters