3 jaar gelede
Stripes is hier!
Sjiek: Hierdie formele broek met die nou pype kan jy kry by Mrp.com teen R169,99. Foto’s: Mrp.com  ~ 

EEN van die hotste trends vanjaar is beslis strepies.

Die winkels en Instagram is vol strepe. Ek het ’n paar bekostigbare items in dié trendy print vir jou gaan soek.

Stripes kan sommige van jou eenvoudige items in jou kas na die volgende level vat.

As jy meer edgy wil wees, kan jy selfs jou strepe dra met ander prints soos checks en polkadots.

As jy geheel en ál ’n modewaaghals is, kan jy horisontale strepe met vertikale strepe kombineer. So, waarvoor wag jy? Kry jou stripes! 

trap plat: Die gestreepte mules kan jy by Mrp.com kry teen R79,99.
Sjiek: Hierdie formele broek met die nou pype kan jy kry by Mrp.com teen R169,99. Foto’s: Mrp.com
hoog: Dié trendy flatform plakkies is by Mrp.com op die rakke teen R79,99.
comfy: Dié toppie van Mrp.com kos R79,99 en kikker enige denim op.
frills: Dié oulike langmoutopkos R99,99.
Trendy: Dié horlosie van The Fix kos R99,99. Foto: THEFIX.COM
pak dit in: So ’n strepiesak van Mrp.com kos R139,99.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters