2 jaar gelede
Samboktong se legacy is groot
BLY in: Naomi Campbell in 1997 in ’n Lagerfeld-kantrok.  ~ 

‘DON’T dress to kill – dress to sur­vive!”

Dís die woorde van Karl Lagerfeld, die ikoniese Duitse ontwerper wat op 19 Februarie in die ouderdom van 85 in Frankryk gesterf het.

Hoewel Lagerfeld mense lelik met die tong kon bykom, was hy ook die een wat die modehuis Chanel laat herleef het. Dis in 1901 deur die ewe ikoniese Ga­brielle (Coco) Chanel gestig.

Lagerfeld was ook goed daarmee om ou ontwerpe nuwe lewe te gee. 

Reinvention: Die Amerikaanse sangeres Janelle Monáe dra by vanjaar se Golden Globes ’n Lagerfeld-herskepping.
BLY in: Naomi Campbell in 1997 in ’n Lagerfeld-kantrok.
strepe: Lagerfeld het op ongewone locations mode ­shows gehou.
tights: Cara Delevingne en Karl Lagerfeld loop hand aan hand in ’n supermark waar sy show was.
tweed: Die suit bly ’n classic.
SATYN: Dié mooi stel onderklere lyk gemaklik.FOTO’S Verskaf
pastel: Die tweestukpakkie met die matching kopstuk is mooi.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters