3 jaar gelede
Rooi is jou lentekleur
gemak: Met ’n baseball cap (R70), T-hemp (R60), denimbroekie (R100) en monowedge sandals (R230) soos dié van MRP lyk ’n girl mos kwaai.  ~ 
gemak: Met ’n baseball cap (R70), T-hemp (R60), denimbroekie (R100) en monowedge sandals (R230) soos dié van MRP lyk ’n girl mos kwaai.
lekker SPEELS: Hierdie T-hempie (R69,99), skirt (R139,99) en tekkies (R199,99) is nou by MRP op die rakke.
elegant: Dié T-hemp (R60), culotte oftewel broek­rok (R100), as­ook skoene (R200), beltsakkie (R100) en serp (R40) is van MRP.
virrie son: Jy sal oppie bôl lyk in dié keppie (R80) van The Fix.Foto: thefix.com
Retro: Dié oulike rooi sonbril (R79,99) is ook van The Fix. Foto: THEFIX.COM
trap plat: Jy kan sulke lekker instekers (R99,99) by MRP kry. Foto: MRP.com
Foto:
groot sak: Hierdie bag (R199,99) is by The Fix verkrybaar.Foto: TheFIX.COM
cool tyd: Dié horlosie (R99,99) is by The Fix te koop. Foto: thefix.COM

LOS maar eers die tradisionele blomme en tropiese print vir die lente en maak seker jy is getooi in rooi.

Dit is die “It”-kleur vir dié lente en nee, dis nie net ék wat so dink nie. Die kleur rooi was oral oorsee op die runways te sien vir Spring 2018.

Ek het ook soe ’n bietjie by die winkels hier rond gaan inloer en besef dat rooi beslis die dominerende kleur op die rakke is.

Sommige mense skram weg van rooi omdat dit té bold is, maar hier is ’n paar looks wat jou kan inspireer om die kleur vir jou te maak werk.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters