2 jaar gelede
Roar hierdie herfs
sheer: Kry hierdie oulike rokkie by mrp.com vir net R199,99. Foto’s: mrp.com  ~ 

DAMES is julle reg om te roar?

Jip, die animal prints is weer hoog mode hierdie herfs.

Of dit nou strepe, spots, die slangvel-patroon of zebrastrepe is, maak net seker dat jy een van dié prints in jou kas het.

As jy nie ’n groot fan van animal print is nie, maar steeds current wil bly, kan jy wegkom met ’n animal-print handsak, beanie of ligte serp.

Maak dit jou eie! 

bly warm: Roar in so ’n warm puffer van mrp.com teen R189.99.
warm: Dié knus poloneck kan jy by mrp.com kry teen R79,99.
sheer: Kry hierdie oulike rokkie by mrp.com vir net R199,99. Foto’s: mrp.com
Sexy: In só ’n rok van mrp.com teen R149,99 lyk jy mos perfek vir daardie spesiale aande.
lekker trap: Kry vir jou gemaklike tekkies soos hierdie by mrp.com teen R199,99.
gooi dit oor: Jy kan hierdie oulike sak by mrp.com kry teen R100.
hoog: Skaf hierdie stylvolle steweltjie aan by The Fix vir R399,99. Foto:thefix.com
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters