2 jaar gelede
Mix en match na willekeur
casual: Dié look is altyd gewild.Foto’s: Melinda Stuurman  ~ 

‘Styl verteenwoordig myself en waar ek vandaan kom."

Dis wat onse talentvolle Landie van de Wetering-Visagie van haar persoonlike styl in Nederland te sê het.

Die boorling van die Noord-Kaap hou daarvan om dapper kleure in haar outfits te mix en match, iets wat baie min Nederlandse vroue doen.

Met die Hollandse koue somer val Landie se klere reg in ons Suid-Afrikaanse winter.

Hier is vir jou ’n uitrusting vir elke geleentheid. 

Blomme en lace: Die tekkies gee die uitrusting ’n bietjie meer karakter.
casual: Dié look is altyd gewild.Foto’s: Melinda Stuurman
cocktail: Match die outfit op met dié tekkies vir gemak.
kleurRYK: Besluit of jy die uitrusting op of af gaan dra.
oulik: Dié kleure staan uit.
bold: Jy kan jou klere mix en match nes jy daarvan hou.
uitdaging: Dié geel trui laat koppe draai.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters