3 jaar gelede
Meer as net mode
boodskap: Chulu Nkasela van Mitchells Plain meen “rape is ouer as ’n mini­skirt”.  ~ 

‘MY LYF, nie jou misdaadtoneel nie!”

Dít was een van die baie boodskappe wat vroue tydens die #TotalShutDown-optog op hul plakkate gehad het.

Ander deelnemers aan die optog het weer ’n stelling gemaak deur outfits te dra wat betekenis het, of wat deur mans as redes vir verkragting beskou word.

Dit was van die visuele boodskappe wat vroue uitgestuur het toe hulle in die Moederstad na die parlement gemarch het om hul stem dik te maak oor geweld teen vroue en kinders.

boodskap: Chulu Nkasela van Mitchells Plain meen “rape is ouer as ’n mini­skirt”.
Oulik: Die navy-en-wit gestreepte wrap miniskirt is by Mr Price vir R79,99 beskikbaar
revolusionêr: Hierdie screen T’s wat Wharick Amon van Bonteheuwel dra, is altyd in die mode.
Cool tops: Die T’s is by Mr Price te kry vir R89,99.FOTOVerskaf
Vrouekrag: Ajohche Awungjia van Kameroen ondersteun die vroueprotes terwyl sy steeds snazzy lyk in haar all black outfit. Foto’s: MELINDA STUURMAN
Hoog mode:Die mooi Culotte se is R299,00 by The Fix.
nou soe: Die twisted top is by The Fix te kry vir R99,99.FOTO Verskaf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters