3 jaar gelede
Mans genoeg vir dié broek
chic comfy: Kry dié swart noupypbroek by MRP. Foto: MRP.COM  ~ 

WIE dra die broek? Vroue, natuurlik!

Wel, eintlik net as dit oulike, tapered cigarette pants is.

Hierdie formele broek met sy nou pype is tans oral op die rakke te sien.

Die lekker ding hiervan is dat dit perfek vir die werkende vrou is en steeds gemaklik vir diegene wat ’n comfy chic look wil afpull.

As jy werk toe gaan, kan jy natuurlik jou hofskoene en ’n vroulike hemp nadertrek. As jy iets meer comfy soek, kan jy jou tapered pants met ’n paar platform-tekkies en ’n T-hemp dra vir ’n onmiddel­like edge.

Die sigaretlangbroek is erg manlik, maar dit beteken nie ons vroue is nie mans genoeg om dit te dra nie. Maak net seker jy kombineer vroulike elemente met dié noupypbroek om jou sagtheid te beklemtoon. 

Casual: ’n Gewone T-hemp gee die check broek van R159,99 by MRP soveel edge. Foto: MRP.COM
Vroulik: Die faux fur sakkie van R129,99 by MRP kan jou outfit sagter laat vertoon. Foto: MRP.COM
chic comfy: Kry dié swart noupypbroek by MRP. Foto: MRP.COM
strepe: Hierdie tapered broek is by The Fix op die rakke teen R249,99.Foto: THEFIX.COM
Wees bold: Kry die formele broek vir R249,99 by The Fix. Foto: THEFIX.COM
monochroOM: Kry hierdie broek met die oulike detail by MRP vir R119,99.Foto: MRP.COM
vir werk: Dié hoëhakskoen met die polka dot print kan jy by The Fix kry vir R229,99.Foto: THEFIX.COM
sag: Dié tekkie is by MRP te kry teen R249,99.Foto: MRP.COM
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters