2 jaar gelede
Kuns aan die vingerpunte
behendig: Rene Joshua van Image Worx maak magic­ in haar salon.Foto’s: Melinda Stuurman  ~ 

HOE kan ’n mens verkeerd wees met die perfekte naels? Ek weet jy wil nie daai een wees met vuil, stukkende naels nie.

Naelkuns is deesdae baie gewild onder mense van allerhande ouderdomsgroepe.

Ons het gaan inloer by Image Worx, ’n nael­salon in Monte Vista. Hier het ek ook geleer in watter verskillende shapes die kuns voorkom. 

Stiletto: Dis nou sonskyn! FOTO Verskaf
glitter: Vang shine met dié blink naelkuns.FOTO Verskaf
behendig: Rene Joshua van Image Worx maak magic­ in haar salon.Foto’s: Melinda Stuurman
gerond: Kort naels is vir baie mense tops.Foto: Verskaf
vierkatig: Die kuns op die naels is mooi.Foto: Verskaf
fyn: Rene kan ook sulke amazing art soos dié doen.
amandel: Dié vorm is een van die gewildstes.
shapes: ’n Gids om te leer van vorms.Foto: Verskaf
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters