2 jaar gelede
Kry ’n jumpsuit vir elke event
Sonnig: Gemaklik en stylvol. Foto: MELINDA STUURMAN  ~ 

JUMPSUITS is definitief iets wat elke vrou in haar kas moet hê.

En dit voel asof dit nooit uit die mode gaan nie. Dis ’n baie gemaklike en speelse uitrusting om te own.

Jy kry dit in verskillende stylvorms soos wye of noupassende pype, kortbroeke of daai skintight pakke. 

troue: Charné Stevens wys dat jy dit met ’n bietjie bling kan opdoen vir ’n spoggeleentheid. FOTO Verskaf
Klassiek: Sy lyk mooi in haar bodyfit broek.FOTOVerskaf
Jumper: Wie het gesê eenvoudig kan nie ook mooi wees nie?FOTO Verskaf
stripes: Strepe is in.FOTO Verskaf
stylvol: Die belt gee iets ekstra vir Asanda Rilityana se outfit. Foto:MelindaStuurman
Sonnig: Gemaklik en stylvol. Foto: MELINDA STUURMAN
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters