2 jaar gelede
Hou dit natural
COILY: Dié tipe hare is meer etnies.  ~ 

WEET jy wat jou haar­tipe­ is?

Deesdae verkies baie vroue – en mans – om met hulle natuurlike hare te spog.

En dit word deesdae ook as ordentlik geclassify.

Vir sommige mense gaan dit daaroor om ’n politieke statement te maak, vir ander is dit mode en vir ander is dit net om hulle natural self te celebrate.

Vir baie maak die natural hair-proses hulle bors warm, maar as jy weet watter tipe bos jy het, sal dit soveel makliker wees om daarmee te werk.

Jy sal weet watter produkte om te koop vir jou hare en hoe om jou bos te handle.

Kyk gerus waar jou afro inpas en indien jy steeds sukkel, kan jy die Cape Town Natural Hair Fest op 15 en 16 Desember by die Cape Town International Convention Centre gaan uitcheck.

By dié geleentheid sal jy leer van 3A- en 4C-hare, sowel as ander tipe hare. 

toets jou hare: Dié vrou se hare se tekstuur word ondersoek. Foto: MELINDA STUURMAN
Ken van: Die organiseerders van die Natural Hair Fest is Kasuba Stuurman, Eleanor Barkes, Simone Thomas, Chantal de Kock en Amanda Cooke. Foto: MELINDA STUURMAN
sexy: Simone Thomas se hairdo is on point. FOTO’S verskaf
CURLY: Dié tipe hare is krullerig en sagter.
COILY: Dié tipe hare is meer etnies.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters