Verlede jaar
Gesonde modelus
Q Plus Sa: Kortbroeke is vir die warm dae.  ~ 

DIE gesondheidstydskrif Men’s Health het Donderdagaand gewys wat sy fashion picks vir die somer van 2019 is.

Die voorskou het by die Grand Africa Cafe & Beach by die Waterfront plaasgevind. Bekende labels soos Polo, Adidas, Soviet en ander is vertoon. 

MONTBLANC: Ietsie vir diegene wat van travel hou.Foto’s: Melinda Stuurman
SOVIET: Cool in pienk.
plastiek: Is dit ’n reënjas of fashion statement wat Palse met dié ontwerp maak?
Q Plus Sa: Kortbroeke is vir die warm dae.
Frank Bespoke: ’n Tweestuk vir elke geleentheid.
DUCA DEL COSMA: Dié prints staan uit.
COVER GUY: Die model is net reg vir die voorblad
ADIDAS: Sportief is tops.
SUPERDRY: Gereed vir jol.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters