10 dae gelede
Help Son talentvolle seuntjie vind
DFson
Help Son dié seun vind.  ~ Skermgreep / dothemostza

SONLANDERS, ons het julle hulp nodig om 'n talenvolle seuntjie met 'n pragtige stem op te spoor.

Ons monde het behoorlik oopgehang toe ons die Tik Tok-video sien waarin die klein seun 'n perfekte weergawe van Adele se hit "Easy on Me" gelewer het.

Ons moet net heel eenvoudig uitvind wie die seuntjie agter die betowerende stem is!

Laat weet ons of julle die oulike seuntjie herken, ons sal graag in verbinding met hom of sy familie wil tree. 


Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters