14 dae gelede
Fans picky oor profiel
Nuut: Die sanger Chris Brown het ’n OnlyFans account oopgemaak.  ~ Getty Images

CHRIS Brown het ’n OnlyFans account.

En Breezy se fans is nie skaam om te sê wat hulle op sy profile wil sien nie.

Op dié platform wys mense hul subscribed “fans” goeters wat hulle nie aldag wys nie. Dit het al vir baie celebs baie tjieng laat inrol.

Ons weet Chris is ryk ryk, so hy het die profile seker vir die pret geskep. Intekenaars sal elke maand $20 (sowat R310) moet betaal as hulle eksklusiewe posts van hul idol wil sien.

Breezy se fans sê hulle sal net subscribe as die “Go Crazy”-sanger pics van sy privaat dele laai. Sal hy hulle gee wat hulle wil sien?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters