5 dae gelede
Djooky inskrywings nog oop
dj,mic
Die Djooky-musiektoekenning is nog oop vir alle kunstenaars en liedjieskrywers.  ~ 

INSKRYWINGS vir die Djooky musiektoekenning is nou oop vir alle kunstenaars en liedjieskrywers.

Dit sluit in diegene wie van regoor die wêreld geteken en ongeteken is.

Alle kunstenaars kan by Djooky awards aan taken en hul musiek oplaai om deel te neem.

Pryse sluit in $10 000 en 'n opname-sessie by Capitol ateljee in Los Angeles as eerste prys, met 'n $5000 tweede en $2000 as derde plek prys.

Sluitingsdatum vir die kompetisie is Saterdag 20 Februarie 2021 om 23:59:59.

Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters