Verlede maand
Shimmy die komediant raak ernstig
shimmy isaacs FOTO VERSKAF  ~ 

SY is een van Mzansi se voorste vroulike komediante en kan maklik 'n gehoor aan die lag kry, maar Shimmy Isaacs het ook 'n ernstige kant.

In 'n gesprek met Son het die Worcesteriet ernstig geraak en vertel van haar grootword jare. Sy praat ook oor die eerste keer wat sy stand-up comedy gedoen het.

Die aktrise deel ook watter tipe rolle sy kies en waarom en watter rol sy nog sal wil speel.

Shimmy vertel ook waaraan sy werk en wat ons kan verwag.

  
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters