Verlede maand
Lag My Kla: Episode I
lag my kla
Lag My Kla die aanlynkomedie-reeks  ~ 

Son, kykNET, MTN en Suidoosterfees bied aan Lag My Kla - die eerste aanlyn Afrikaanse komedie-reeks met Shimmy Isaacs, Francois van As en Lunga Tshuka as mentors en Emo Adams as aanbieder.

Ons eerste drie semi-finaliste wat jou lagspiere gaan kielie is Anthony van Skippers, Elrique Daniels en Warren Blaauw.

Laat weet ons wie was jou favourite van die groep en kyk uit vir episode 2 volgende week.

Lag My Kla die aanlyn Afrikaanse komedie-reeks word met trots aan jou gebring deur Son Koerant, kykNET, MTN en die Suidoosterfees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters