Verlede maand
Lag My Kla: Episode 2
lag my kla,son,kyknet
Son & kykNET bied aan Lag My Kla  ~ 

AS JY nog nie na die afskop-episode van die Lag My Kla-kompetisie gekyk het nie, mis jy beslis uit.

Die eerste episode van Son, kykNET en die Suidoosterfees se komedie-kompetisie is Vrydag 11 September op son.co.za uitgesaai.

Vandag bring ons jou episode 2 van die eerste aanlyn Afrikaanse komedie-reeks deur Son, kykNET en Suidoosterfees met Shimmy Isaacs, Rezah Forbes en Solomon Cupido as mentors en Alfred Adriaan as aanbieder.

Monrico van Wyk, Vernon Shakur, Anton Wessels, Gavin Opperman en Jane van Wyk probeer in episode 2 hul beste grappies vertel.

Laat weet ons wie was jou favourite van die groep en kyk uit vir episode 3 volgende week. 

Lag My Kla die aanlyn Afrikaanse komedie-reeks word met trots aan jou gebring deur Son Koerant, kykNET en die Suidoosterfees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters