20 dae gelede
Lag My Kla: Episode 1
lag my kla,son,kyknet
Son & kykNET bied aan Lag My Kla  ~ 

Son, kykNET en Suidoosterfees bied aan Lag My Kla - die eerste aanlyn Afrikaanse komedie-reeks met Shimmy Isaacs, Rezah Forbes en Solomon Cupido as mentors en Alfred Adriaan as aanbieder.

In episode een probeer Grant Lewis, Pauline Aaron, Ricardo Plaatjies, Rowen Geneke en Tazneem Monroe jou lagspiere kielie.

Laat weet ons wie was jou favourite van die groep en kyk uit vir episode 2 volgende week.

Lag My Kla die aanlyn Afrikaanse komedie-reeks word met trots aan jou gebring deur Son Koerant, kykNET en die Suidoosterfees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters