Verlede maand
Lag My Kla: Episode 3
lag my kla,son,kyknet
Son & kykNET bied aan Lag My Kla  ~ 

HIER is die laaste groep van ons deelnemers vir Son, kykNET en Suidoosterfees se Lag My Kla - die eerste aanlyn Afrikaanse komedie-reeks met Shimmy Isaacs, Rezah Forbes en Solomon Cupido as mentors en Alfred Adriaan as aanbieder.

Vandag gaan Allister October, Jean Julies, Warren Blaauw, JeTaime Frans en Ricardo Jantjies probeer om jou te laat lag. 

Laat weet ons wie was jou favourite van die groep, of is jou favourite in een van die ander twee groepe?

Kyk ook uit vir ons finaliste wie Maandag 28 Oktober aangekondig sal word, waarna jy vir jou gunsteling deelnemer kan stem.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters