Verlede maand
Die komediant wie 'n introvert is
rezah Forbes  ~ 

HY het nooit geweet wat hy doen kan 'n loopbaan vir hom word en hy kan geld maak met dit nie.

Sò vertel die komediant Rezah Forbes, wie in 2019 aan die eerste Maak My Famous-reeks deelgeneem en in die Top10 geeindig het.

Alhoewel hy bekend is vir die reeks vertel hy lank voor dit reeds grappe.

Rezah noem wanneer hy hom aan mense voorstel noem hy dat hy in die "commodity-business" is, omdat ons moet lag - of soos hy dit beskryf, hy doen "funny-money".

Rezah vertel met familie-byeenkomste hou hy meer daarvan om agteroor te sit, as om met die mic te staan, so hy bly maar weg. 

Hy het ook gesels oor sy eerste show en van sy ander projekte waarmee hy besig is. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters