12 dae gelede
Wen Takealot vouchers
??Dþ?
 ~ 

Koop Son en staan ‘n kans om een van 10 Takealot-koopbewyse van R350 te wen.

Meer besonderhede in jou gunsteling-koerant.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Woensdag 18 November 2020 en eindig 23:59:59 op Dinsdag 25 November 2020. 
  • • Die trekking word 26 November 2020 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir navrae stuur ‘n e-pos na info@son.co.za. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters