Verlede jaar
Wen R200-shopping voucher
r200,shopping voucher
Wen R200 Shopping Voucher  ~ 

Wen een van 40 Shopping Vouchers ter waarde van R200.

Koop Son en kry jou unieke sleutelwoord in die koerant.

SMS die sleutelwoord en jy kan 1 van 20 - R200 shopping vouchers wen.

Elke dag is daar 'n nuwe sleutelwoord in die koerant. 

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 8 Junie 2020 en ending Vrydag, 19 Junie 2020 om 24:00.
  • • Die trekking word 15 Junie en 22 Junie 2020 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

Werknemers van Media24, Son, Son op Sondag, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir enige navrae stuur 'n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters