5 dae gelede
Wen 'n Son-getaway
son
Koop Son vir jou daaglikse platstuk en volg die instruksies in die koerant.  ~ 

Wen 'n getaway vir twee persone.

Al wat jy hoef te doen is om elke dag Son Koerant te koop, vir daaglikse plakstukke, en die instruksies in die koerant te volg.

Bepalings en voorwaardes:

  • · Die kompetisie begin Maandag 26 Julie 2021 en eindig 23:59 op Vrydag 30 Julie 2021.
  • · Die trekking volg op 3 Augustus 2021. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • · As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • · Die prys is nie omruilbaar nie.
  • · Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • · As jy ’n wenner is, moet jy bewys hê van jou voltooide legkaart voordat jy jou prys kan ontvang.
  • · Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting en navrae stuur 'n e-pos na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters