Verlede jaar
Wen ‘n Magnesium-geskenkpak
magnesium
Deel en wen.  ~ 

Wees gesond deur een van 10 Magnesium gesondheidsgeskenkpakke te wen.

Loer op ons Facebook en Instagram-blad wat jy moet doen om deel te neem.

Bepalings en voorwaardes: 

• Die kompetisie begin Saterdag 1 Augustus 2020 en eindig 23:59:59 op Vrydag 14 Augustus 2020.

• Die wenners sal op Vrydag 21 Augustus 2020 op on sosiale media platforms bekend gemaak word.

• Indien’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.

• Die prys is nie omruilbaar nie.

• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.

• Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir navrae oor die kompetisie stuur ‘n e-pos aan info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters