9 maande gelede
Wen 'n Krismisgeskenk
festive frenzy
Wen 'n Krismisgeskenk.  ~ 

Koop Son en jy kan 'n Krismisgeskenk wen!

Kry jou gunsteling-koerant vir meer besonderhede.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 7 Desember 2020 en eindig Maandag 14 Desember 2020 om 23:59.
  • • Die trekking word op 15 Desember 2020 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir meer besonderhede stuur 'n e-pos na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters