Verlede jaar
Wen ‘n jaar se B-well Canola olie
B-Well
 ~ 

Maak die gesonde skuif nou na 'n produk hoog in omega-3, wie cholesterol vry is en voorgeskryf word deur Kansa.

Vir meer hou ons Facebook en Instagram dop en jy kan een van twee mense wees wie ‘n jaar se B-well Canola oil hampers wen.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 17 Augustus 2020 en eindig om 23:59:59 op Vrydag 28 Augustus 2020.
  • • Die trekking volg Vrydag 4 September 2020. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n ander wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting oor die kompetsie, stuur ‘n e-pos na info@son.co.za.  

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters