19 dae gelede
Wen ‘n BraaiBox hamper
braaibox
Wen 'n braaibox-hamper  ~ 

Koop Son en jy kan ’n BraaiBox hamper wen.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin op Donderdag 10 September 2020 en sluit om 23:59:59 op Donderdag 17 September 2020.
  • • Die eerste trekking vind op Vrydag 18 September 2020 plaas. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en sal ’n nuwe wenner gekies word.
  • • Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Wenners se hampers sal vanaf  Maandag 21 September 2020 afgelewer word.
  • • Werknemers van Media24, Son, en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir nog inligting, stuur ’n e-pos na info@son.co.za. 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters