4 maande gelede
Wen klere-vouchers vir jou moeder
wen,son
Wen klere met Son die Moedersdag.  ~ 

Koop jou gunsteling-koerant en jy kan klere-vouchers vir jou ma wen.

Al wat jy moet dit is die koerant elke dag koop, kyk vir die advertensie in die koerant en die instruksies in die advertensie te volg.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Vrydag 23 April 2021 en eindig 23:59 op Donderdag 6 Mei 2021.
  • • Die trekking volg op 7 Mei 2021. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur 'n e-pos met die woorde MOEDERSDAG KOMPETISIE in die subject na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters