11 maande gelede
Wen kaartjies na Flatland screening
Status updATE
 ~ 

Koop jou gunsteling koerant en jy kan kaartjies wen na die movie screening van Flatland om by N1 City Ster Kinekor op Donderdag 29 Oktober 2020. Gratis koeldrank en popcorn sal ook voorsien word.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Vrydag 23 Oktober 2020 en eindig 23:59:59 op Maandag 26 Oktober 2020.
  • • Die trekking word Dinsdag 27 Oktober 2020 gedoen. Die wenner sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.
  • • Covid-19-regulasies moet toegepas word en geen persoon sonder masker sal toegelaat word nie.

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos na info@son.co.za 

Status updATE
Status updATE

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters