6 maande gelede
Wen inkopie vouchers
groceries
 ~ 

Wen een van 30 grocery vouchers, ter waarde van R500 wen.Al wat jy hoef te doen is om daagliks jou gunsteling-koerant te koop vir ‘n geheime woord en die instruksies in die koerant te volg.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 1 Maart 2021 en eindig 23:59:59 op Donderdag 18 Maart 2021.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.• Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur ‘n e-pos na info@son.co.za 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters