5 maande gelede
Wen in Big Bang giveaway
big bang
Wen in die Big Bang giveaway  ~ 

Koop Son en wen een van elf toebehore.

Meer besonderhede en sleutelwoorde in jou gunsteling-koerant.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Donderdag 1 April 2021 en eindig 23:59 op Woensdag 14 April 2021.
  • • Die trekking volg op 15 April 2020. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir meer inligting stuur 'n e-pos met jou navraag na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters