3 maande gelede
My pa is my held
vadersdag
Koop Son en wen in die Vadersdag-kompetisie  ~ 

Wys jou pa hoe baie jy hom waardeer en skryf in vir die Son en Sorbet Man-kompetisie.

Koop Son elke dag en SMS die sleutelwoord in die koerant na die nommer wat daarby gegee word, en jy staan die kans om 'n klere-geskenkbewys of pamper voucher te wen.

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 24 Mei 2021 en eindig 23:59 op Vrydag 11 Junie 2021.
  • • Die trekking volg op 14 Junie 2021. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Vir enige navrae stuur 'n e-pos aan info@son.co.za met Vadersdag in die subject-line.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters