5 dae gelede
Krismis Bonanza
Krismis Bonanza
Skryf in en staan ’n kans om lekker pryse te wen.  ~ 

Staan ’n kans om een van dié pryse te wen: 

• Jam hampers van Jacobs Jams 

• Pamper basket van MRL 

• Kruideniersware-vouchers

• Vleis-hampers 

• Petrolkaart-vouchers

• R500-kontantprys

• Klere-geskenkbewys

SMS die sleutelwoord, jou naam, van, ouderdom en woonplek – byvoorbeeld Alison Abraham, 28, Kuilsriver – na 35128 vir 'n kans om een van hierdie Kersgeskenke te wen. 

Bepalings en voorwaardes:

  • Die kompetisie begin Donderdag 25 November en eindig 00:00:00 op Dinsdag 07 Desember 2021.
  • Die wenners sal op 8 Desember 2021 gekies en dieselfde dag gekontak word.
  • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n nuwe wenner sal gekies word.
  • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie.

Vir navrae, bel Shanique Feder van Son se bemarkingspan by 021 406 4609.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters