14 dae gelede
Koop 'n meal en jy staan 'n kans om 'n R300-voucher te wen
mcdonalds,cheswyn ruiters
LUCKY: Maak soos Astrid en Cheswyn en koop enige meal by McDonalds, vat 'n selfie en laai dit op jou Facebook of Instagram. FOTO: Earl September  ~ 

Wen een van 40 McDonalds meal voucher ter waarde van R300 deur enige McDonalds meal te koop.

Al wat jy moet te doen is:

1. Koop enige McDonalds meal,

2. Neem 'n selfie van jou met die meal,

3. Laai jou selfie op jou Facebook-blad en tag Son Koerant en die hashtag #SonSienAlles!

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 14 September 2020 en eindig Vrydag 25 September 2020 om 23:59.
  • • Die trekking volg Vrydag 2 Oktober 2020.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en ’n ander wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Hierdie kompetisie is slegs vir deelnemers in die Wes-Kaap.

Vir meer oor die kompetisie stuur 'n e-pos na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters