7 maande gelede
Kies liefde en wen
liefde
kies liefde en wen  ~ 

Koop jou gunsteling koerant en jy kan lekker pryse wen, in die maand van liefde.

Meer besonderhede is te kry in Son Koerant

Bepalings en voorwaardes:

  • • Die kompetisie begin Maandag 8 Februarie 2021 en eindig Donderdag 18 Februarie 2020 om 23:59:59.
  • • Die trekking word 19 Februarie 2020 gedoen. Die wenners sal dieselfde dag in kennis gestel word.
  • • As ’n wenner nie beskikbaar is nie, verbeur hy of sy die prys en’n nuwe wenner sal gekies word.
  • • Die prys is nie omruilbaar nie.
  • • Geen laat inskrywings word aanvaar nie.
  • • Werknemers van Media24, Son, die kompetisieborge en ál dié werknemers se familielede mag nie deelneem nie. 

Navrae oor die kompetisie kan gerig word per e-pos na info@son.co.za.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters