22 dae gelede
Pirates wys Stellenbosch 'n ding
pirates en Stellenbosch
Nyiko Mobbie van Stellenbosch probeer Paseko Mako van Pirates stuur.  ~ Gallo

ORLANDO Pirates het dit laat gelos, maar het Stellenbosch FC se eertse Telkom Knockout een gemaak om the vergeet.

Die Buccaneers het gesukkel, maar het gister in die Orlando-stadium met 1-0 geseevier oor Stellies. 

Die voormalige Chippa United-speler Thembinkosi Lorch het eers in die 84ste minuut die wendoel aangeteken.

Stellies was gretig om Pirates n ding of twee the wys, maar hulle kanse voor doel was min en  doelskieters Dean van Rooyen en Dickson Afoakwa kon ook nie afrond nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters