5 maande gelede
Engeland wil weer op wenpad kom
Eoin Morgan, Joe Root
Eoin Morgan en Joe Root (AP)  ~ 

NA die nederlaag teen Sri Lanka kry Engeland se krieketspan gou sy kans om weer op die wenpad te kom.

Die gasheer en die gunsteling om die Wereldbeker-toernooi te wen is skielik onder druk na Vrydag se onverwagse nederlaag.

Engeland moet op Lord's egter een van die ander groot kanonne, Australie, pak.

Die wedstryd behoort die hoogtepunt van die week se wedstryde te wees.

Die komende wedstryde is:

Maandag: Afganistan t Bangladesj, Southampton
Dinsdag: Engeland t Australie, Londen
Woensdag: Nieu-Seeland t Pakistan, Birmingham
Donderdag: Indie t Windies, Manchester
Vrydag: Suid-Afrika t Sri Lanka, Chester-le-Street
Saterdag: Afganistan t Pakistan, Leeds; Australie t Nieu-Seeland, Londen
Sondag: Engeland t Indie, Birmingham

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters