Verlede maand
Toneelstuk oor ontugwet maak nou ’n Kaapse draai
kragtig: Liezl de Kock en Marlo Minnaar speel in die verhoogstuk.Foto: Claude Barnardo  ~ 

ATHOL Fugard se kragtige show Statements after an Arrest under the Immorality Act word weer opgevoer.

Die toneelstuk, wat in 1972 geskryf is, was baie gewild op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees.

Die show is vir vyf Kanna Awards benoem.

’n Nuwe produksie is van Dinsdag by die Fugard Studio Theatre in Zonnebloem op die planke. Dit word aangebied deur Eric Abraham en die Fugard Theatre, in vennootskap met die Klein Karoo Nasionale Kunstefees.

Die nuwe opvoering word gelei deur Greg Karvellas.

Bookings kan gedoen word deur die Fugard Theatre box office by 021 461 4554 te bel.

Belangstellendes kan dit ook deur die website doen: thefugard.com.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters