3 maande gelede
Mooie Rita wys bates
Rita Ora is pragtig én sy kan sing. Foto: HawtCelebs  ~ 

SY IS bekend daarvoor dat sy haar pragtige lyf afshow – op stage én op die rooi tapyt.

Die sexy sangeres Rita Ora het ’n foto van haar op Instragram gepost – topless.

Die 27-jarige hitmaker het ’n daisy emoji op ’n strategiese plek gesit voordat sy ’n video gemaak het.

Daily Mail wys ook die foto’s van die voormalige America’s Next Top Model judge. Dit het die koppe behoorlik laat draai toe sy haar borste afshow.

Sy het haar beste vriendin se verjaardag gevier toe die video en foto’s geneem is.

Sy skryf: “Ek het nie gedink die eerste foto is gepas vir enige iemand om te sien nie, maar F*$k it! It’s your birthday!!!”

Sy wens haar beste vriendin dan ook geluk­.

Die sexy sangeres toer gereeld oor die wêreld heen vir werk en dan het sy tyd om foto’s te post ook.

Daar is ook ’n foto van haar in ’n slinky silwer slip dress en jy kan haar pragtige lyf bewonder.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters