Verlede maand
Laat daai kapsel jou encapsulate
RIRI: Die ewige bob sal nooit uit die mode wees nie.  ~ 

’N NUWE seisoen beteken ’n nuwe haarstyl!

Die lente is om die draai. Dit beteken die doekies moet nou van jou kop afkom. Mense gaan al hoe korter met hulle styl.

Kyk hoe ons nuwe Mej. Suid-Afrika die boy cut selfs gewilder maak. En as jy nie weet wat om met jou hare aan te vang nie, kyk gerus na dié style!

Mej. SA: Zozibini Tunzi se oulike boy cut is ’n wenner.FOTO’S VERSKAF
PIXIE: Charlize Theron se haarstyl is reg uit die 1970’s.
RIRI: Die ewige bob sal nooit uit die mode wees nie.
PEARL THUSI: Altyd on point met haar natuurlike haarstyl.
elegant: Rita Ora se styl kan as klassiek beskou word.
dieselfde: Taraji P. Henson en Katy Perry spog met dieselfde styl.
KleurRYK: Braids is altyd ’n wenner.
CASUAL: Zendaya rock hierdie gemaklike styl wat jy by enige geleentheid kan dra.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters