2 maande gelede
Kom jol lekker in die kuila
luister mooi: Hakkies Hartman gaan sy lyf gasheer hou by die event.Foto: reverbnation  ~ 

JY KAN Woensdag lekker saam met die hip-hop-groep S7ewe en die begaafde woordkunstenaar Hakkiesdraad Hartman jol.

S7ewe is ’n hip-hop-duo wat bestaan uit SIEP (Siel in Elke Persoon) en Niko10Long. Hulle is van die Production Company Ill Major Move­ment.

Die twee sê hulle pak onderwerpe soos politiek en maatskaplike bewustheid in hul shows.

Hulle glo dis belangrik om daaroor te “praat” in hul musiek omdat dit hulle direk raak.

SIEP en Niko10Long is van Kleinvlei en Wesbank, waar gangsterism en armoede algemeen is.

  • Die inspirerende duo sal Woensdag ’n draai in die Kuila gooi waar hulle by Mia Casa (Van Riebeeck

Toegang kos R40. Die deure word 20:00 oopgemaak.

Toeskouers is in vir ’n treat, want daar gaan ’n open mic, DJ’s en live acts wees.

Die kersie op die koek is natuurlik Hakkiesdraad Hartman, wat gasheer sal wees.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters