5 maande gelede
Kristen in nuwe fliek
WRAGTIG PRAGTIG: Die super sexy Kristen Stewart speel in ’n nuwe movie.  ~ Getty Images

KRISTEN Stewart is reeds van 12-jarige ouderdom ’n ster toe sy in David Fincher se riller movie Panic Room gespeel het.

Die movie het in 2002 uitgekom.

Sy speel nou in ’n nuwe movie, Underwater, berig Daily Mail. Dit handel oor navorsers wat oor die seebodem na veiligheid moet gaan.

Dis nadat ’n aardbewing hulle onderwater-lab vernietig het. Maar nou moet hulle deal met ’n ander bedreiging: ’n seemonster.

Underwater is gemaak by ’n onderwater-olieboor. Net sewe akteurs speel daarin

Die regisseur is William Eubank, wat ook Love (2011) en The Signal (2014) gemaak het.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters