19 dae gelede
FOTO'S: Marmelade is 10 jaar oud

MARMELADE Productions het sy 10de bestaansjaar gevier met die Amerikaanse superster Tevin Campbell en vriende as spesiale gaste. Die event is by GrandWest se Grand Arena gehou. Son se Peter Abrahams was daar. Kontak hom by 021 406 4459 of e-pos: peter.abrahams@son.co.za.

Carlo Hendricks, Rosheen Hendricks en Renee en Barry Basson pose vir Son.
Die mooie Bronwyn Arendse en Duwell Spellman geniet die konsert.
Carol Stone saam met die PJ Twins, Peter en John Talmarkes.
Sholto Sims, Amy Sims, Demi Afrika, Deon Afrika, Andrea Frans en Grant Hartzenberg geniet die aand.
Van links: Demi Afrika, Amy Sims en Andrea Frans strike a pose.
Samantha Mentoor en Ash Smith kom spesiaal vir Tevin Campbell kyk.
Noeriefa en Craig Wil­liams is all smiles.
Charlene Adams en Claudine Stolle weet presies hoe om die hoë note te haal.
Natalie Clifford, Tania Aaron en Dezlin Fourie strike ’n pose.
Chloe Williams, Dulce de Wett, Desiree Payne en Michelle Fortuin likes die show.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters