7 dae gelede
Embrace jou funky sokkies
animal prints: Dié ankle boot en sokkies is perfek vir die herfsweer. FOTO verskaf  ~ 

AS JY nog nie ’n paar kleurryke gedrukte sokkies besit nie, moet jy by jou naaste winkel ’n draai maak.

Kouse raak al hoe funkier met hul uitstaan-kleure en dapper boodskappe.

Ek is ’n groot sokkiebewonderaar en besit so ’n lekker paar. Met verskillende groot sokkie brands wat jy deesdae in winkels kry, het dié item ’n groot mode trend begin raak.

So, kry vir jou ’n paar funkie sokkies en gee jou outfits ’n lekker twist!

DJ Zinhle: Die pink en geel kombinasie is ’n wenner. Foto: Verskaf
skool: Die Amerikaanse musikant Janelle Monae wys hoe sy dié kouse laat trend. FOTO Verskaf
dagga: Dié standpunt is duidelik! FOTO Verskaf
hakke: Sandals en kousies. Foto: Melinda Stuurman
sport: Hoë kniesokkies maak nog steeds naam. FOTO Verskaf
swart: Tights en poloneck kombinasie.FOTO Verskaf
Emoji: Hip and happening. FOTO Verskaf
casual: Yara Shahidi lyk baie gemaklik.FOTO Verskaf

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters