2 maande gelede
Doccie oor MJ gly nie gou
LIKE DIT: HBO sê hy sal nie sommer net Leaving Neverland pull nie.Foto: TMZ  ~ 

DIE series producer HBO het gesê die doccie Leaving Neverland gaan nie van sy schedule gepull word nie.

In die program beweer twee mans Michael Jackson het hulle as kinders gemolesteer.

Daar was verlede week mos rumours dat HBO die two-part documentary gaan onttrek omdat daar baie min listings op sy line-up is. Maar HBO sê dis standaard-prosedure vir doccies en hy sal dit nie sommer gou pluk nie, want celebs like dit te veel.

Volgens TMZ het HBO gesê dit sal vir nog ’n week op die line-up wees.

Daarna sal dit net vir ’n paar maande beskikbaar wees vir strea­ming op HBO On Demand, HBO GO en HBO NOW.

HBO het ook gesê hy het vrek baie support gekry van celebs soos Ellen DeGeneres, Sia, Bill Maher, Judd Apatow, Eve, Rosie O’Donnell en Gayle King.

Sedert die première op 4 Maart het deel 1, volgens HBO, 7,5 miljoen viewers gehad. Dit is net ’n kortkop agter sy doccie oor Scientology.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters