4 maande gelede
Dis 1 000 vir Suidooster
Hoera! Die rolverdeling en die produksiespan van Suidooster vier trots hul 1 000ste episode.  ~ Peter Abrahams

HIEP-HIEP hooray!

Kan julle glo die gewilde kyk­NET-sepie Suidooster trek nou al by die sy 1000ste episode.

Donderdag het die rolverdeling van dié sepie hierdie groot mylpaal gevier op die dag dat hulle 1 000ste episode verfilm is.

Die sepie, waarvan die eerste episode in 2015 uitgesaai is, het al 13 000 scenes geskiet en elke keer het hulle vir ons vermaak, opgevoed en laat skaterlag.

Geluk

Geluk aan ons vriende by Suidooster en mag die wind nog sommer baie episodes tot op ons skerms waai!

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters