2 maande gelede
Beyoncé en Jay-z sê: word ’n vegan
GO GREEN: Jay-Z en Beyoncé wil hê jy moet ’n vegan word. Foto:CAPITALXTRA  ~ 

DIE superster Beyoncé en haar ewe beroemde hubby, Jay-Z, raai hulle fans en followers aan om asseblief heeltemal bos te gaan.

Yep, hulle wil hê jy moet ’n vegan trek.

Dis alles deel van ’n introduction vir ’n nuwe book deur Marco Borges, ’n exercise guru wat al jare vir Beyoncé train.

Volgens die magazine People het die couple ’n intro vir die boek geskryf waarin hulle sê hulle het altyd gedink gesondheid is ’n diet, waarvan sommige gewerk het en ander nie.

Maar noudat hulle hul gesondheid sien as ’n waarheid eerder as ’n diet, het dit hulle mission geword om eerder die waarheid met soveel mense moontlik te deel.

Wyse woorde of psycho babble?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters